Ons is, post-denominasioneel, ons is informeel, eietyds en onafhanklik, tog geheel en al afhanklik van God se genade.
Ons neem nie kollekte op nie. Maar jy is welkom om ‘n bydrae te maak soos jy gelei word.
BANK BESONDERHEDE:
Gemeente Sonder Grense
ABSA
Tjekrekening nr 405 887 6859
Tak. Horison
