DEKOR BEDIENING

Leier: D’Niël Steynvaardt

Epos: daniellesteynvaardt@gmail.com

Lede:

Ninke Olivier

Etresia van der Walt

Danell Robbertse

Lorraine Adelfang

Lynn Scannel

Marietjie van der Merwe

Die bediening behartig die voorkoms en styl van die Gemeente.

Hierdie bediening het gegroei van tradisionele blommerangskikkings na ‘n eietydse benadering (volgens die Gemeente se grondwaardes).

Moderne tendense word dopgehou om veranderinge aan te bring in strukture, kleure, beligting en atmosfeer sodat die hedendaagse mens welkom sal voel in ‘n omgewing waarop hulle trots kan wees en die vrymoedigheid sal hê om ongelowiges saam te nooi.

Moderne tegnologie speel ‘n groot rol in die voorkoms van ons fasiliteite maar die skoonheid van die natuur word veral ook deur plante geinkorporeer.

Eenheid en vloei word bereik deur eenvormige temas, lyne, kleure en skakerings.