Leier: Ester du Preez
Epos: dupreezester2@gmail.com
Lede:
Tanya Joseph
Melissa Barnard
Sarah-J Hinsch
Estie van Niekerk
Daleen van Niekerk
Hierdie bediening verskaf alles wat nodig is vir lidmate om Sondae saam te kuier om die koffiekan.
Dit behels die uitpak en wegpak van koppies, koffie, melk en suiker, en dan en wan ook ‘n versnapering, asook die aankoop van voorraad.
Dit is belangrik sodat mense die vrymoedigheid kan hê om met mekaar kontak te maak, mekaar te leer ken, mekaar te bedien met bemoediging en vertroosting, en van mekaar se ervarings en kennis te leer.
Hierdie bediening koördiner ook met die Koffiewinkel sodat die organisasie daarvan vlot kan verloop.
