LERING

Leier: Hennie van der Watt   

Epos: hwcvdwatt@gmail.com

Lede:

Kobus Robbertse

Danell Robbertse

Anschke van der Watt

JP Steynvaardt

D’Neill Steynvaardt

Die Gemeente is verantwoordelik vir die geestelike groei van elke lidmaat, nie net deur bemoediging en berading nie maar ook deur lidmate toe te rus met kennis.

Die bediening is nie net bedoel vir mense met die gawe van onderrig nie, en lede hoef dus nie almal self onderrig te gee nie maar ander gawes soos administrasie en onderskeiding speel hier ook ‘n belangrike rol.

Die werk behels ook nie net die organiseer en aanbied van kursusse, preke, bybelstudies en ander leergeleenthede nie maar hou ook toesig oor die suiwerheid van leerstellings wat in die algemeen oorgedra word.