MUSIEK BEDIENING

Leier: D’Niël Steynvaardt      

Epos: daniellesteynvaardt@gmail.com

Lede:

Celeste Willemans

Shane Clemens

Annett Vermaak

Danell Robbertse

Anschke van der Watt

Ian van Niekerk

JP Steynvaardt

Claudia Huperts

Die Musiekbediening neem verantwoordelikheid vir die lofprysing en aanbidding tydens eredienste wat insluit, die kies en voorberei van liedere en musiek, rekordhouding van liedere wat gesing word, reël van musikante en ook die ontwikkeling en groei van die musikante.

Hierdie bediening se hoof doel is om die Gemeente te begelei en te leer hoe om God te aanbid met musiek en sang tydens eredienste en ander byeenkomste.

Ons werk nou saam met die klank- en projektorbediening omdat die diens en werksaamhede oorvleuel en afhanklik is van mekaar.