ONDERHOUD BEDIENING

Leier: Jacques Barnard

Epos: barnardprojects70@gmail.com

Lede:

Christiaan Joseph

Ettienne Rall

Dullan Volschenk

Jurie van Niekerk

Hedley Prinsloo

André de Klerk

Marnes Coetser

Neem verantwoordelikheid vir instandhouding en uitbreiding van fasiliteite en werk in noue samewerking met die Dekorbediening.

Hierdie bediening is sensitief vir die eis wat God aan ons stel om goeie rentmeesters te wees van dit wat Hy uit sy genade aan ons skenk.

Aangesien die Gemeente se behoeftes gedurig besig is om te verander, is dit ook nodig om van tyd tot tyd ons fasiliteite te verander en uit te brei.

Soos die Gemeente numeries groei, word die behoefte aan toilette en klaskamers groter en dit is waar hierdie bediening van onskatbare waarde is om ons te begelei om die regte besluite te neem.

Hulle is ‘n bron van vaardighede wat dikwels benodig word om ons doelwitte te kan bereik.