Leier: Christo Blignaut
Epos: blign_ch@yahoo.com
Lede:
Jacques Barnard
Leon
Christiaan Joseph
Philip Robbertse
Ettienne Rall
Tiaan Barnard
Hein Barnard
Jurie van Niekerk
Dié bediening neem verantwoordelikheid vir die sekuriteit en veiligheid van ons mense op Sondae, en neem verantwoordelikheid vir die opstel van noodplanne in verskeie scenarios.
‘n Rooster word uitgewerk waar lede om die beurt diens doen op Sondae.
Moderne tegnologie in die vorm van alarms, noodknoppies, bewegingsensors en kameras word ook benut om beide mense en hul voertuie te beskerm sodat almal in ‘n erediens kommerloos kan fokus op die aanbidding van God.
Lede word ook geleentheid gegee om hulle vaardighede op te knap deur kennis en oefening.
Hier word veral gewerk met die beginsel van voorkoming is beter as nasorg.
